03 februari 2008

Die Suidlanders Inligting DVD 2 (Januarie 2007)

Die Suidlanders Inligting DVD Januarie 2007 deel 1 van 11


http://www.youtube.com/watch?v=0oRgvA2-UyM
http://s95.photobucket.com/albums/l131/bittereinder/Suidlanders/?action=view&current=Suidlanders1v11.flv

Die Suidlanders Inligting DVD Januarie 2007 deel 2 van 11


http://www.youtube.com/watch?v=vEaObq6VhTk
http://s95.photobucket.com/albums/l131/bittereinder/Suidlanders/?action=view&current=Suidlanders2v11.flv

Die Suidlanders Inligting DVD Januarie 2007 deel 3 van 11


http://www.youtube.com/watch?v=w3uj0bJMwys
http://s95.photobucket.com/albums/l131/bittereinder/Suidlanders/?action=view&current=Suidlanders3v11.flv

Die Suidlanders Inligting DVD Januarie 2007 deel 4 van 11


http://www.youtube.com/watch?v=hPc9CH63Mqs
http://s95.photobucket.com/albums/l131/bittereinder/Suidlanders/?action=view&current=Suidlanders4v11.flv

Die Suidlanders Inligting DVD Januarie 2007 deel 5 van 11


http://www.youtube.com/watch?v=4xa0oemAA-o
http://s95.photobucket.com/albums/l131/bittereinder/Suidlanders/?action=view&current=Suidlanders5v11.flv

Die Suidlanders Inligting DVD Januarie 2007 deel 6 van 11


http://www.youtube.com/watch?v=_UF3yl4v938
http://s95.photobucket.com/albums/l131/bittereinder/Suidlanders/?action=view&current=Suidlanders6v11.flv

Die Suidlanders Inligting DVD Januarie 2007 deel 7 van 11


http://www.youtube.com/watch?v=2pnCMlTuQL0
http://s95.photobucket.com/albums/l131/bittereinder/Suidlanders/?action=view&current=Suidlanders7v11.flv

Die Suidlanders Inligting DVD Januarie 2007 deel 8 van 11


http://www.youtube.com/watch?v=CZbqLrPGy60
http://s95.photobucket.com/albums/l131/bittereinder/Suidlanders/?action=view&current=Suidlanders8v11.flv

Die Suidlanders Inligting DVD Januarie 2007 deel 9 van 11


http://www.youtube.com/watch?v=pgnLUkxmYiw
http://s95.photobucket.com/albums/l131/bittereinder/Suidlanders/?action=view&current=Suidlanders9v11.flv

Die Suidlanders Inligting DVD Januarie 2007 deel 10 van 11


http://www.youtube.com/watch?v=PZLKlL5G5Cg
http://s95.photobucket.com/albums/l131/bittereinder/Suidlanders/?action=view&current=Suidlanders10v11.flv

Die Suidlanders Inligting DVD Januarie 2007 deel 11 van 11


http://www.youtube.com/watch?v=2J_3kmipQcA
http://s95.photobucket.com/albums/l131/bittereinder/Suidlanders/?action=view&current=Suidlanders11v11.flv

Amptelike verklaring van Gustav Müller aan die Suidlanders - 5 Jan 2008

As gevolg van baie debatte en besprekings en in sommige gevalle selfs swartsmeerdery het ons as Suidlanders dit nodig geag dat ek (Gustav) `n amptelike verklaring opsluit uitreik oor wie en wat ’n Suidlander is, dat u opnuut kan besluit of u hierdie sentiment deel.

Die naam ‘Suidlander’ het sy oorsprong in die naam Suidland. Met die stigting van Suidland–Aksie ’n paar jaar gelde het ek en talle vriende ons gaan afsonder in vas en gebed in die Bosveld (Mabothe) vir drie dae lank om leiding van ons Vader in die hemel te vra. In hierdie drie dae het ons baie Skrifte ontvang, maar twee Skrifte het uitgestaan, die eerste Skrif kom uit Jeremia 13. U kan dit gaan lees (die woord Suidlanders kom daarin voor); hier het die hemelse Vader vir ons gesê wat die toestand van die Boervolk is en dat ons dit aan hulle moet bekend maak, en hulle roep tot ’n hartsbekering en nie tot ’n bekering van die lippe nie. Die Woord sê ‘aan die vrug van die boom sal jy die boom ken’, en ek het toe landswyd begin ry en sowat 55 000 km afgelê om die boodskap van bekering uit te dra. Sommige kerke het my genooi om selfs dienste op Sondae te hou; verder is daar huis- en openbare vergaderings gereël waartydens van die ‘vrugte’ wat die Boervolk nie meer gedra het nie, aan hul bekend gemaak is.

Van die `verdorde vrugte` was byvoorbeeld:

1) Ons volk se Sabbatontheilig.
2) Ons motors wat die parkeerplekke by die dobbelhuise (afgod van Astartis) volstaan.
3) Die sportafgod.
4) Geld (Mammon) en status voor wie ons ook die knie gebuig het, en
5) Die afgod van wellus wat met oorgawe gedien word, ens., ens., ens...

Die tweede Skrif was Eseg. 20:45-49. (Dit is `n profesie oor die toekoms). Die woord Suidland kom drie keer hierin voor, ons het die Skrif die derde dag ontvang, en watter belewenis was dit nie om tussen daardie bosse te sit en verse 46 en 47 te lees nie! Daar is soveel wonderbaarlike getuienisse wat in daardie drie dae afgespeel het, en ek hoop en vertrou ek sal dit eendag te boek kan stel, want dit is te veel om in hierdie kort verklaring op te neem. En daar in afsondering het die Suidlanders hul naam gekry. Kort daarna is `n stigtingsvergadering te Villiers gehou met 12 raadslede van oor die hele land.

Met my reis deur die land is ons eerste publikasie, ‘Brandwag vir die Suidland’ versprei, en daarin is ’n oproep gedoen dat ons ons voor die Almagtige Vader moet neerbuig. Ek het kopieë van hierdie publikasie in boekwinkels geplaas om gratis uit te deel, en waar ek toestemming kon kry, dit ook op winkeltoonbanke gelaat. Ongeveer `n jaar lank het ek hierdie bekeringsboodskap uit gedra totdat ek een oggend op pad van Durban af terug Vereeniging toe was. Daardie oggend het ek tot die Here gebid dat as Hy nie wil hê ek moet langer hiermee voortgaan nie, Hy iets groots moet laat gebeur sodat ek dit kan “weet”. (En nou waarsku die Bybel ook dat mens versigtig moet wees wat jy vra, want jy kan dit dalk kry). Ongeveer 19H00 daardie middag beland ek in so groot ongeluk dat my motor totaal afgeskryf moes word, maar deur die Genade het ek nie ’n skrapie opgedoen nie. Hierna het ek ernstig tot die Vader gebid en gevra wat moet ek nou doen, want dit het gevoel of die Leiding stilgeraak het. Daardie aand maak ek my Bybel oop en lees dat ek my lewe moet geniet saam met die vrou wat ek lief het. So gesê so gedaan. Ongeveer ’n jaar het verbygegaan voordat die Here my baie ernstig en dringend opgeroep het om weer ’n boodskap aan die volk uit te dra. Hierdie keer was dit ’n kombinasie van die bekeringsboodskap (wat die primêre doel van Suidlanders is) en die waarskuwing oor die fisiese gevaar wat ons volk bedreig en wat besig was om sy verskyning op die horison te maak, nl. Uhuru. (Uhuru was die instrument wat God sou gebruik om Sy toorn oor ’n afvallige volk te laat kom). Met hierdie boodskap het ek in 2006 begin en was DVD’s 1,2 en 3 in 2007 die afsluiting. Teen die einde van 2007 het ek die Here weereens gevra wat moet ek nou doen, want daar het weer ’n stiltetyd aangebreek. Toe gee die Here vir my die volgende skrifte Eseg. 24: 26-27 en Habakuk 3:6. Sedertdien hou ek nie meer vergaderings nie, maar help net waar ek kan met reëlings rondom die beveiliging van ons mense.

Definisie van `n Suidlander:

In kort is ’n Suidlander ’n gelowige volksgenoot wat besef en erken dat ons die weë van van die Here as `n volk verlaat het (Jer13). Uit die kennis wat ons uit die Skrif ontvang, weet ons dat die toorn van God teen hierdie mooi land kan ontketen. (Eseg. 7, Jes. 30 en Habakuk 3:16 ) en dat Hy ons stede puinhope sal maak en ons land ’n wildernis. ’n Suidlander is dus deel van die oorblyfsel van hierdie volk en gee daarom ag op die waarskuwings wat volledig in DVD 2 uitgelig word. Daar is ook ander organisies en leiers wat wat waarskuwings rig tot ons volk en daarvoor dank ons elkeen. ’n Suidlander wil nie in stryd wees met enige volksgenoot nie, want “ons stryd is nie teen mekaar nie, maar teen die wêreld en die owerhede en die bose magte in die lug.”

As leier van die Suidlanders vra ek dat ons medevolksgenote ons nie sal oordeel op ‘foute’ van die verlede of van die toekoms nie. (Selfs in die Boereoorlog is baie ‘foute’ gemaak, maar deur die Genade het ’n handjievol drie jaar lank teen die magtigste land ter wêreld staande gebly, en vrees die wêreld ons tot vandag toe nog). Oordeel ons volgens die opregtheid van ons harte om in die bres te tree vir God, Volk en Vaderland. ( “ No one is perfect, only perfect intention ”).

’`n Suidlander glo ook dat God ons nie vir altyd verstoot nie, maar ons weer sal herstel in die mooi land wat Hy vir ons Vaders by Bloedrivier beloof het (Jes. 61, Jes. 60, Jes. 57:14-21, Jes. 40:1-11, Jes. 12:1-6, Ps. 118, 1 Joh. 5:4, 2 Kor. 6:2, Hand. 13:35-41, Joh. 14:1, Habakuk 1:5 en Habakuk 3:13; daar is nog duisende ander verse.

Selfs die berugte ‘Mandela-SMS’ het ’n positiewe uitwerking gehad (2 Kron. 20:15) in dié opsig dat dat baie mense wat gedreig het om kosvoorrade aan te koop en dit nooit gedoen het nie, was kort na die berig slaggereed; en ek hoop en bid dat u steeds voorbereid is. Want selfs ’n graad 1 kind sal aan die politieke veranderinge in die afgelope paar maande kan sien dat onrus broei en onstabiliteit ons voorland is. Die Bybel sê vir ons: “vir hom wat glo, gebeur alles ten goede”. En as ek kyk na al die publisiteit wat die Suidlanders gekry het uit daardie duisende SMS’e wat die voorblaaie van byna al die koerante gehaal het, en waarmee die media gehoop het om ons boodskap belaglik te maak, dan besef ek eers hulle het hulself in die voet geskiet, want daardie berigte het gehelp dat duisende ander ook kennis geneem het van die onheil en naderende tydbom wat op Suid- Afrika wag. Ons is oorval deur navrae, en gevolglik het nog baie van ons volksgenote hulle begin voorberei. Alle eer aan God!

In Desember 2007 is ek in hegtenis geneem en daarvan aangekla dat ek medepligtig sou wees aan die besit van ’n onwettige vuurwapen, en ook dat ek tjekbedrog sou gepleeg het. Die tyd wat alle dinge uitwys, sal ook uitwys dat dit ‘n gefabriseerde klag was om die Suidlanders in ’n swak lig te stel. Ek besit reeds ’n gelisensieerde vuurwapen, en sal nie so kortsigtig wees om die Suidlanderorganisie waarvoor ek letterlik alles opgeoffer het, met een onbesonne daad te vernietig nie. Die sogenaamde ‘tjekbedrog’ spruit voort uit omstandighede waaroor ek geen beheer gehad het nie. Ek het dienste gelewer waarvoor geld op my rekening inbetaal sou word, en op grond daarvan het ek in goedertrou ’n tjek vir my vragmotorlisensies uitgeskryf. Omdat my skuldenaars in gebreke gebly het om my te betaal, is my tjek toe terugverwys. En intussen is ek reeds besig met reëlings om die lisensiegeld aan die betrokke munisipaliteit terug te betaal.

Daar is ’n gesegde wat lui: ‘Wie ’n gat vir ’n ander grawe, val self daarin… Ons lees in die boek van Ester van Haman wat ’n galg gebou sodat hy vir Mordegai kon laat hang. Maar deur die ingryping en uitredding van ons Hemelse Vader het Haman op die einde aan sy ‘eie’ galg gehang. Net so was dit ook met die Februarie 2007-inligting oor Mandela se dood. God het daardie doelbewuste disinformasie so gebruik dat dit ook vir vandag se Mordegai (sy oorblyfsel) tot voordeel strek. Daarom aanvaar ek die bietjie smaad wat ek hieroor moet verduur, en ek loof en prys die Vader vir die positiewe uitwereking wat dit op ons hele poging gehad het, nl. die bewusmaking van ons volk.

’n Suidlander kritiseer nie ’n ander volksgenoot bloot omdat daar ’n meningsverskil is nie, maar glo in die ou leuse van Suid-Afrika, nl. ‘Eendrag maak mag’. ’n Suidlander fokus op die positiewe wat ons volk kan saamsnoer om ’n hegte eenheid te vorm. (Fil. 1:27, Fil. 2:2 en 1Kor. 12:12-31). ’n Suidlander distansieer hom steeds van geweld en verbind hom om enige volksgenoot wat in nood sou verkeer in die toekoms te hulp te snel. In hierdie verband is daar baie disinformasie in omloop, maar ons doen opnuut ’n beroep op u om binne die riglyne van die wet te bly.

Ons is en bly Knegte van die Allerhoogste teen die hele wereld vry.

Suidland Groete.
Gustav Müller

DVD3 is bekombaar by Sune Burger
Skakel haar asb. op 082 788 9839.

Die DVD is R50 per DVD + R10(Pos geld)

Oorsprong: Die Suidlanders
http://suidlanders.blogspot.com/

Re: Uhuru

September 20, 2006, 12:28:23PM

Hello All

I would like to comment on UHURU, and I would like you all please to be open-minded about what I will tell you. I will not force you or try to make you believe what I tell you. I will merely highlight some problems and then we go from there okay?

First of all, forget about the cliches about a volkstaat, about rightwing plotters, about overthrowing the government and all other jazz you heard about. It is propaganda and should be ignored. Look at your surroundings and what is happening in SA right now.

Example: Crime is getting out of hand, no news there. Although it might interest you to know that 2016 farmers have already been murdered in SA. Israel invaded Libynon for 2 soldiers that were kidnapped. (think about this). I can also tell you that the murder rate (excluding people dying in hospitals due to neglegence) is about 64 per 100 000. In France, the rate is 4 people dead per 100 000. SA is currently the crime capital of the world. Farmers are mutilated and tortured until death. I can show you photos, but my idea is not to scare you but to inform you.

I have a video which you can download from the net, about the songs which ANC/Cosatu/SACP members sing at their rallies, their meetings etc. These songs are called freedom songs or struggle songs and after 12 years of "democracy", they are still being sung. These songs incite hatred and violence towards whites. The problem is that these songs are an expression of what these blacks feel and are prepared to do. This is not a racist comment, be open-minded about this. What the reasons for their hatred is, is irrelevant for now, I am only highlighting the current environment in SA. So bear with me.

Next you saw the strikes in the country that have been escalating. Since November 2005 there has not been a single day in SA without an organized strike (on large scale, not little strikes). Think about the Transport strikes, Petrol strikes, Pick 'n Pay, Cleaners, Shoprite and Security guards as an example.

What happened to the loyal workers who refused to strike? They were thrown off trains, their arms were cut off, they were killed and tortured. Why? Think about this. It is not just a question of "it's in their blood". Let me explain why.

Remember the necklace murders which made Winnie Mandela famous? She burnt her victims alive with tyres around their necks if they dared disobey her orders. What was the result? Unity. How sick it may seem, it installed a discipline amongst her followers. Blacks were afraid to disobey her orders which put her in a position to give any order she pleased and knowing, that it would be carried out, regardless of the consequences.

The strikes are creating a similar discipline. They are persecuting anyone who does not unite with their cause. Now the next question is: Why? Why do they need this unity, and what are they planning that they need this amount of discipline for? I will leave this question with you and after the article you can decide for yourself.

Next I want you to look at the culture of the blacks. Not the urbanized black people, look at the rural people. Think about the fact that they have little or nothing to lose. Think about the estimated 20 million illegal immigrants in the country who feel nothing for the people here. Even the blacks dont want the immigrants here because they "take our jobs", one black person was recorded to have said.

Also think of this, there has been 25 years of propaganda about how bad all the whites are, how badly we treated them, how we (today still!) take their jobs, own all the land, try to undermine them, want to rule them, dont want them to have anything worthwhile, how WE GAVE THEM AIDS etc. Whether it is the truth, or lies is irrelevant for now, I want you to think about cause and effect.

Okay, so lets recap:

1. The majority of blacks have a deeply rooted hatred for whites.
2. They have nothing to lose and believe that the possessions of whites are theirs for the taking.
3. They believe that we are settlers who do not belong in Africa.
4. They are instilling a discipline amongst their people to do "something"
5. They incite each other by singing vicious songs about killing whites (even today).
6. Look at the crime levels in SA (being the most dangerous country in the world today and where countries like New Zealand warn tourists about crime and urging them rather to choose other destinations)
7. Look at the hate crimes being committed in terms of farm murders and the brutality of it.

I can go on, but my point is, if there was a rumour that they could have the chance to kill whites when Mandela dies, some may believe it, and if only 0.02% of the black population in SA believes this rumour and are willing to kill (like they said they would), then we have 200 000 murderers running the streets that neither the army nor the police can stop.

But there are also other possible scenarios: APLA was the old military wing of the PAC, the most communist party in SA. When the military wing was disbanded, these militants were taken up into the army. The people you need to protect you if such a scenario plays out, are the people who chanted slogans like "kill a boer, kill a farmer" etc. Just think about this, dont comment.

Also think about this, the military and the government act on "all possible threats". When they hear of a potential threat to their position, they act immediately. Why? Because they are rather safe than sorry. They cannot afford to underestimate a rumour.

Now we have heard a "rumour". You can underestimate the scenario, or you can prepare. It's going to take effort but not more than that. None of your efforts will be wasted.

We are in agreement that anarchy is possible, whatever the reason, and whoever is involved is not important. Whether it is 100 000 criminals, or 100 000 armed militia, or 100 000 ex-APLA members, it is irrelevant. Point is, there is a potential onslaught and we need to prepare for it. Unfortunately, talking isn’t going to make much difference now, those who havent listened until now, will not listen in the future either.

So what do we do? We prepare for it.

How do we prepare? Well, we have done a number of things (as members of the “Die Suidlanders”), including the making of an Afrikaans DVD where ex military intel person, Gustav Muller, speaks about the coming anarchy and calls on whites to unite and prepare in order to survive. Be sure that we are not inciting violence in any manner, but we are aware of threats to our safety and it is 100% legal to protect yourself and your family. The DVD is in Afrikaans, but here are some tips:

Liewer bang Jan as dooie Jan. (Rather scared than dead)

What do I prepare for? Chaos.

What would cause it? The total collapse of the South African Infrastructure. (It could be caused by a number of things, large strikes, a funeral where workers don’t work for 7 days, war in the middle East that causes fuel shortages in SA and all over the world, inflation and interest rates that skyrocket, or a combination of the above). The reason is irrelevant.

What will the result of the collapse of infrastructure be? No power, no running water, sewerage systems not working, rubbish removal non-existant, fuel shortages, food shortages etc.

What happens when infrastructure collapses? Crime increases. The already underprivilaged, permanently disadvantaged, hungry masses will forcefully take whatever they want, to survive. This means that they will target areas where it is perceived to be “rich”, ie. white suburbs, shops etc.

Why do I say this? In New Orleans, a first world country (NOT 3rd world like SA today where 56 people are killed per day), thousands of soldiers had to use extreme force to bring the state under control when rapists, murderers and robbers pludered the city. Outside the city, 100 000 American soldiers waited for the civilians with rat-packs (food packs), tents, blankets and ensured their safety. All this happened because a tsunami forced people to evacuate their homes and knocked out power across the city.

Now think about this. If the power in SA is knocked out for a long period of time (a few days-weeks), why would it NOT happen here? In New Orleans there wasn’t a culture of rape and murder, there wasn’t a hate towards Apartheid, there wasn’t racial friction and they didn’t NEARLY have the crime rate that we sit with in SA. And we all know that after 48 hours, even the battery of your alarm system in your home is flat. Should chaos break out, the police won’t have the manpower to protect the citizens. So unless you prepare, you will be a sitting duck, surrounded by armed criminals, driven by hate, hunger or whatever else. What will you do?

How do I prepare? There are four things to do:

1. GET FUEL WHILE THERE IS FUEL! Don’t wait until there is total anarchy and then try to go to the closest garage. This happens faster than you can imagine. The previous day the people in new orleans still went ice skating and had coffee at the mall. Two days later they were dependent on the US government for food, shelter and protection. YOU DON’T HAVE THAT LUXURY IN SA! There will be nothing waiting for you. So get enough fuel to drive 100km. With that, you can either drive towards food, or away from danger.

2. GET FOOD. It might sound silly until you need bread and drive to the shops to find them plundered, or the shelves empty. It is wise to stock food for about 3 months, you can ignore it, but if there is trouble, you can stand in line with a plastic bowl and wait for handouts. Oh yes, while you are trying to protect yourself and your family from getting killed by people driven by desperation, who also didn’t have anything to eat for weeks, or people that have streamed across our borders for a “better life”.

3. MEDICAL SUPPLIES. This is especially important for children and people with chronic conditions. No matter which way you look at it, you need that medicine, so make sure you have extras. You can ignore it, but if there is fuel shortages, and your medicine supplies cant make it to the local pharmacy, what are you going to do? Go to the hospital where they have the same problem? Hmmm…

4. SUPPORT. Like I said before, there will be no army waiting to help you, especially if we have ministers who publically declare “If you don’t like the crime in the country, then leave?!”. So what do you have? Each other. Form support groups with people that are like-minded. As your groups grow, your resources will grow too. Nothing I have suggested is illegal, nowhere have I incited violence, but if you see what is happening in the country, then it is your duty to prepare for it and to protect your loved ones.

Does any other government expect anarchy in SA? Yes. A British MI6 officer (British Intelegence), told our friend Gustav in January 2006, that 200 points were identified all over South Africa, by 120 MI6 personell since November 2005, where they can land their helicopters AND EVACUATE BRITISH PASSPORT HOLDERS from this country. Remember, countries do not go to these lengths, and fork out these expenses if they did not have a reason to expect that trouble was coming. So if MI6 is ready, we can assume that all other intelegence agencies have done the same for their citizens. Shouldn’t you?

And lastly I would like to leave you with one thought. History repeats itself, do not be as arrogant as to think that you are untouchable. For people who had military training, good for you, but remember that you might not be as fit as you used to be. For people with licensed firearms, it is one thing to own a weapon, and another thing to be able to USE it. Make sure that you practice because it does not come naturally. Knowing the theory behind what you should do, and ACTUALLY DOING IT, is two different things. Don’t be caught unaware.

Last question: From when should you be ready?

Answer: You should have been ready yesterday. MI6 has been on high alert since January 2006.

Who can help me? Die Suidlanders will do their best to assist the white people of South Africa, whether English, Afrikaans or German. But we will make this clear, like Nelson Mandela stepped in for the black people, we represent and step in for the whites and the whites alone. It is not a sin, however we have for so long, reached out to everyone except our “neighbour”. Love thy neighbour as ye love yourself. It is time that WE take hands with eachother, and be selfish and put our loved ones before all others. We can even organize self-defence training for our people. This includes the safe handling of licensed firearms, training for women when confronted with a rape scenario, first aid training and much more.

How do I contact Die Suidlanders?
Email: suidlanders@gmail.com
http://suidlanders.blogspot.com/

Regards
Tanya

Source: South African Skeptic Forum

Verklaring vanaf Gustav Müller 15 Mei 2007

Dit is met groot dankbaarheid teenoor ons Hemelse Vader dat ons Suidlanders nog die genade (tyd) ontvang het om hierdie verklaring uit te reik, moontlik een van die laastes indien nie die laaste nie. Daar is baie nuwe inligting wat die bedreiging nog meer uitlig. Britte wat aktiwiteite in Durban en Suid-Wes Afrika het - verskeie paaie wat landswyd op `n daaglikse basis afgeblok word - stakings wat kwaai toegeneem het en dreig om hand uit te ruk - die media wat baie geheimsinnig is rondom al die toestande in Suid-Afrika - uitlatings wat daagliks geuiter word (haatspraak) rakende "die dag", en vele ander wat geklassifiseer is.

Rondom die "groen lig" (vra maar vir gewese Springbok wêreld rugby beker kaptein.... waarom kry hy nie sy seun se peetpa in die hande nie, op `n selfoon nr. wat hy al sedert 1995 het?) vir nasionale optrede, is spanning besig om daagliks toe te neem. A.g.v baie redenasies uitlatings en klipgooiery in die verlede oor akurate inligting wat deur ons vrygestel is (slegs om die volk te waarsku sodat hul nie onverhoeds betrap wou word nie) het ons besluit om D.V.D nr 3 (wat geweldig baie inligting en bewyse bevat) vir eers terug te hou tot wanneer nodig en eerder te fokus op dit waartoe ons geroep is, ons volk tot hulp te wees sover menslik moontlik ten tye van nood. Moet asseblief nie toelaat dat die laaste 2 maande se argumente u uitkyk op die bedreiging verydel nie.

Die positiewe reaksie wat ons egter uit hierdie gebeure van die afgelope maande ontvang het, het tot gevolg gehdad dat ons noodgedwonge nuwe bykomende "veiligheidsplase" landswyd moes identifiseer (sommige van hierdie punte maak gereed vir tot 5000 en baie ander kleiner groepies.) Daar is kontakpersone landswyd ( Noord Tvl, Oos Tvl, Sentraal Tvl, Suid Tvl, OVS, Natal, Sentraal Kaap, Noord Kaap, Suid Kaap, Oos Kaap en Wes Kaap) maar u moet asb deur Stefan by Web adres suidlanders@gmail.com te werk gaan. Ons vra ook dat mense wat plase beskikbaar wil stel vir hierdie goeie saak ook asb met Stefan in verbinding sal tree. Aangeheg by hierdie verklaring sal u ook `n mini-gemeenskapsplan vind wat vir elke groep of groepie tot groot hulp sal wees, want u gaan u self in `n " mini- gemeenskaps" situasie bevind, vir minstens drie maande voordat die toestand moontlik kan stabiliseer. Heilbron is steeds daar vir enige iemand wat op D-dag nog nie ingeskakel het by enige ander streek nie. Ons doen egter `n beroep op elke groep landswyd om `n afgevaardigde na Heilbron te stuur, sodat ons daardie oorkoepelende kommunikasie tot stand kan bring, om sodoende landswyd te weet wat die welstand van ons mense is, en ook om aan u terug te kan kommunikeer.

Suidlanders doen hiermee `n beroep op mede volksgenote om `n gebeds-saak te maak van elke besluit waarvoor u te staan kom, want met `n antwoord van Bo kan u nie verkeerd gaan nie en kan u sonder twyfel en vrees in geloof optree. Koning Dawid het gesê " Met God aan my sy loop ek `n bende storm."

Die Suidlanders, wil graag opreg hul dank betuig teenoor diegene wat so `n positiewe bydra lewer tot hierdie Volksaak.

By Voorbaat Dankie

Suidland Groete
Gustav Müller

Ons leuse: "Knegte van die Allerhoogste teen die hele wêreld vry."

Oorsprong: Suidlander (http://suidlanders.googlepages.com)
http://suidlanders.googlepages.com/verklaringvanafgustavmüller15mei2007